|
|
|
Send "Ek Verlang Na Jou" Ringtone to your Cell 
|
Ek Verlang Na Jou Lyrics
Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand
|
Send "Ek Verlang Na Jou" Ringtone to your Cell 
Ek Verlang Na Jou Lyrics of Jim Reeves is copyrighted and AskLyrics is featuring all Jim Reeves songs for non-commercial use only.
|
|