|
|
|
Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell 
|
Tygerberg Vliegtuig Lyrics
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my
voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien
my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou
aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te
sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan
afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en
moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal
vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is
|
Send "Tygerberg Vliegtuig" Ringtone to your Cell 
Tygerberg Vliegtuig Lyrics of Fokofpolisiekar is copyrighted and AskLyrics is featuring all Fokofpolisiekar songs for non-commercial use only.
|
|