|
|
|
Send "Maak Of Braak" Ringtone to your Cell 
|
Maak Of Braak Lyrics
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare ,
dooie mense maak asof
hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir
my,
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel
afdruk!
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan
kry,
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
se net dit lyk mooi
.
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy
toegestikte mond,
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die
onregverdigheid
van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het
al my kos en geheime opgegooi,
sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi.
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink,
se net
dit lyk mooi, se net ek is mooi.
paniekbevange, angstig en alleen,
prins van donkerte ek dien myself alleen!
|
Send "Maak Of Braak" Ringtone to your Cell 
Maak Of Braak Lyrics of Fokofpolisiekar is copyrighted and AskLyrics is featuring all Fokofpolisiekar songs for non-commercial use only.
|
|