|
|
|
Send "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" Ringtone to your Cell 
|
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Lyrics
Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my
vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?
gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir
my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.
en
elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe
na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als
reg.
hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets
beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker
nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets
beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!
|
Send "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" Ringtone to your Cell 
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Lyrics of Fokofpolisiekar is copyrighted and AskLyrics is featuring all Fokofpolisiekar songs for non-commercial use only.
|
|